Polities Inkorrek: Episode 3 – Die groei van alternatiewe media

“Polities Inkorrek” fokus op praktiese maniere om die probleme wat deur politieke wanbestuur geskep word, op te los. In episode 3 gesels ons met Ernst van Zyl en Paul Maritz